Modulekode | JVK 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module is ontwerp om student-onderwysers se begrip en kennis van teorieë, benaderings en uitdagings rakende vroeë kinderonderwys vir kinders vanaf geboorte tot ses jaar te ontwikkel. In hierdie module verken en inkorporeer student-onderwysers die belangrikheid van kulture en kontekste in verskillende vroeë kinderontwikkelingsentrums. Die program het dus ten doel om 'n bewustheid te kweek van die positiewe, langtermynimpak van kwaliteitonderwys gedurende die vroeë jare. Student-onderwysers sal ook toegerus word om bevoegde, ingeligte, reflektiewe en toegewyde onderwysers te wees wat die holistiese ontwikkeling en leer van jong kinders bevorder. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1, 4 lesings per week in Semeser 2 in Kwartaal 4 |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App